Gevra deur:
Duncan Haywood
in
Besigheid & Finansies
-
804 dae gelede
gaitse's Antwoord
Suur reen ontstaan hoofsaaklik agv lugbesoedelling wanneer bv fabrieke se afvalstowwe en uitlaatgasse in die lug beland in byvoorbeeld oormatige swawel deeltjies in die atmosfeer oplos in die vallende reendruppel en dit dan nie meer as suiwer water op die grond land nie maar as n verdunde vorm van swaelsuur.
Geantwoord
798 dae gelede |
Lees opmerkings (1)
Lees antwoord