bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

Zoobotanique's Profiel

Lees bietjie oor my: Ek is 'n student op die NWU-Puk en het 'n absolute passie vir wat ek swot. My hoofvakke is plantkunde en geografie (dierkunde is 'n ekstra vak) maar ek het ook al geologie, chemie, wetenskapsleer en akademiese geletterdheid gehad as vakke (toerisme in die eerstejaar maar ek konnie veel daaruit put nie toe los ek dit). Daar is niks wat ek so geniet soos om vir mense antwoorde te gee nie - daarom het hierdie webtuiste my nou 'hooked'! Ek wil graag in ekologiese remediëring spesialiseer, maar as dit nie werk nie sal ek my nagraadse onderwys sertifikaat doen en 'n onderwyser/dosent word. Ek geniet muurbal tussendeur als en ook om saam met 'like-minded' vriende te kuier. Ek is in my element in die buitelug - as ek kans kry vat ek die pad die veld in.

2477

Aanskouings

12

0

12

0

bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

© 2009 Slimkop.Vrae + Antwoorde = Kennis.

Kontak ons hier > Epos-adres:

Search