Gevra deur:
Liefie
in
Ander - Familie & Verhoudings
-
2034 dae gelede
Hondeliefhebber's Antwoord
So ver ek weet moet die onderhoud betaal word tot die kind nie meer skoolgaande is nie. Daar kan ook bepaal word dat dit betaal word tot hy klaar studeer het. die maklikste is om na die onderhoudshof toe te gaan en daar te gaan uitvind, want hulle sou jou op die regte pad stuur. . Sterkte ek weet waardeur jy gaanl.
Geantwoord
2025 dae gelede |
Lees opmerkings (1)
Lees antwoord