bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

Privaatheids Beleid

Ons toevertrouing tot Privaatheid:

Jou privaatheid is baie belangrik aan ons. Om u privaatheid beter te beskerm stel ons hierdie informasie beskikbaar aan u om aan u ons webwerf praktyke te verduidelik. Om hiedie informasie maklik beskikbaar te maak stel ons dit beskikbaar onder aan elke bladsy van ons webwerf deur middel van 'n 'link'.


Die informasie wat ons versamel:

Hierdie notisie is toepaslik tot enige informasie wat ons versamel oor u as individu op ons webwerf. Hierdie informasie is byvoorbeeld u Naam, Van, E-pos en enige ander informasie toepaslik tot u profiel.


Die informasie wat ons NIE kolekteer nie:

Debiet/Krediet kaart informasie.


Die manier wat ons u informasie gebruik:

Ons verkoop nie u informasie aan enige derde partye nie.

Ons mag dalk van tyd tot tyd 'n e-pos stuur om aan u nuwe informasie beskikbaar te stel, maar u het die opsie om op enige van daardie e-posse te antwoord met die versoek om nie meer daardie informasie te ontvang nie en ons sal ontmiddelik u verwyder van daardie lys toepaslik tot die uitstuur van daardie informasie en u sal nie meer e-posse ontvang toepaslik tot daardie informasie nie.


Ons toevertrouing tot Data Sekuriteit:

Ons het toepaslike fisiese, elektroniese en bestuurs prosedures in plek om die informasie wat ons kollekteer veilig te beskerm.


Ons toevertrouing tot Kinder Privaatheid:

Om die privaatheid van die wat nog jonk is te beskerm is een van ons grootste kommernisse. Vir watter rede ook al sal ons nooit enige informasie wetenlik kollekteer van enige persone wat ons beslis weet is onder die ouderdom van 13 nie, geen part van ons webwerf word gestruktuur om persone onder die ouderdom van 13 aan te trek nie.


Hoe u jou persoonlike informasie kan verander:

As u ingeteken het kan u op u profiel meeste van u persoonlike informasie daar verander of u kan ons ook 'n e-pos stuur vanaf die e-pos wat u geregistreer het sodat ons kan seker wees van u identiteit en ons sal dan die nodige veranderinge tot u persoonlike informasie vir u doen. Indien u vir enige rede u profiel wil sluit kan u ons ook 'n e-pos stuur vanaf die e-pos adres waarmee u geregistreer het en ons sal u profiel dan sluit en u informasie van ons rekords verwyder. Ons e-pos is:


Hoe om ons te kontak:

As enige iets nog onduidelik is kan u ons kontak deur middel van ons e-pos adres:

bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices
bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

© 2009 Slimkop.Vrae + Antwoorde = Kennis.

Kontak ons hier > Epos-adres:

Search